Howbill Rugby wen die Witzenbergskild
Howbill se rugby span het die 2024 seisoen met nuwe hardeware vir die trofeekas afgesluit. Na ʼn naelbyt seisoen het die Howbill spelers se dissipline en vasbyt mentaliteit die deurslag…